Welcome

Welcome to my blog. Please check back soon for new entries.
 

What did you think of this article?




Trackbacks
  • No trackbacks exist for this post.
Comments

  • 2/12/2010 2:40 PM RIANA wrote:
    Baie dankie vir elke e-pos!!! Ek vind soveel vreugde en waardevolle inligting!!!
    Die antwoord op die vrae is baie eenvoudig!!!

     * Wat behels 'n oorvloedige lewe? Jesus het gekom na die aarde
     sodat ons n lewe kan hê in oorvloed!!!

     * Omvat die Evangelie meer as net die spirituele lewe? O ja
     verseker!!! Elke vraag wat ons ooit kan aan dink se antwoord
     is in die Bybel m.a.w. in die Evangelie

     * Hoe bekom ek geluk, gesondheid, sin in die lewe, lewenskrag en
     entoesiasme?

     Psalm 37 v 5 is baie duidelik : '' Laat jou lewe aan die Here oor
     en vertrou op Hom ; Hy sal sorg"
     ALLES is in Hom en dit is verniet!!! Vir my maar vir Hom het dit sy
     kosbare lewe gekos, vir my het Hy in gedagte gehad toe Hy aan die
     kruis gehang het.Vir my het Sy kosbare Bloed gevloei daarom het ek
     vandag die reg op geluk, gesondheid. Daarom is daar sin in my lewe,
     daarom sê ek elke oggend dankie vir nog n dag wat by my lewe bygevoeg
     is, my lewenskrag is in Hom en my entoesiasme kom van Hom al is my
     emosies soms in 'n warboel.Ek weet vandag verseker: Saam met my Pappa
     kan ek n bende stormloop ,saam met Hom spring ek oor n muur.
     Daarom kan ek vanoggend dankie sê vir Spr 3 v 5-6 "Vertrou volkome op
     die Here en moenie op jou eie insigte staatmaak nie.
     Ken Hom in ALLES wat jy DOEN en HY SAL jou die REGTE pad laat
     loop"!!!!!!!!!!!Wat n heerlike belofte!!!Want ek het die reg om my
     Pappa te herinner aan Sy belofte aan my: Ek weet wat ek vir julle
     beplan,sê die Here: voorspoed en nie teespoed nie; Ek wil vir julle 'n
     toekoms gee, 'n verwagting"
     
     'n Geseënde dag vir u!!!
     Groete
     Riana
    Reply to this
    1. 2/14/2010 3:05 PM Langjan wrote:
      Wat 'n onbeskryflike en onverdiende voorreg om so 'n Vader te mag aanbid.

      Reply to this
Leave a comment

Submitted comments are subject to moderation before being displayed.

 Enter the above security code (required)

 Name

 Email (will not be published)

 Website

Your comment is 0 characters limited to 3000 characters.